HH_Attorneys-logo-final-horizontal

News

Saak voorlopig teruggetrek

Web Link: http://www.netwerk24.com/Nuus/Saak-voorlopig-teruggetrek-20140426

Kaapstad – “’n Voormalige Protea-krieketspeler is in die sop nadat hy na bewering onder die invloed van drank bestuur het. Monde Zondeki (32) is in Junie verlede jaar in Goodwood vasgetrek. Hy was na bewering op pad terug van die lughawe na sy huis in Bothasig toe hy by ‘n padblokkade voorgekeer is… Sy prokureur, Bruce Hendricks, het egter suksesvolle vertoë gerig en die saak is voorlopig teruggetrek totdat die uitslag van sy bloedtoets bekend is.”

Other News

WhatsApp Help
Send