‘Bewyse is nie genoeg’

26 Aug 2025
Web Link – https://www.son.co.za/dieson/nuus/kaapsenuus/bewyse-is-nie-genoeg-20200221 OMRING deur sowat 60 lyfwagte, almal in pikswart van kop tot toon geklee. Dis hoe die vermeende dikding van security by Kaapse nagklubs, Nafiz Modack, gister die Kaapse streekhof verlaat het.

← Back to all posts